in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Р
(kleinletter: р) is ’n letter van die
Cyrilliese alfabet
en moenie met die letter
P
in die
Latynse alfabet
verwar word nie. Dit word uitgespreek as /r/ of /r?/. In die ou Cyrilliese alfabet was die letter se naam
rjtsi
(рьци) en het dit ’n syferwaarde van 100 gehad.