in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
П
(kleinletter: п) is ’n letter van die
Cyrilliese alfabet
en stam af van die letter
Π
(pi) in
Grieks
. Dit word uitgespreek as /p/. In die ou Cyrilliese alfabet was die letter se naam
pokoi
(покои) en het dit ’n syferwaarde van 80 gehad.