한국   대만   중국   일본 
Г - Wikipedia Gaan na inhoud

Г

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Cyrilliese letter Г
Cyrilliese alfabet
А Б В Г ? Д ?
? Е Ё ? Ж ? З
И ? ? Й ? К Л
? М Н ? О П Р
С Т ? ? У ? Ф
Х Ц Ч ? Ш Щ Ъ
Ы Ь Э Ю Я    
Ou letters
? ? ? ? ? ? ?  
? ? ? ? ? ? ?
? ? ?        

Г (kleinletter: г ) is ’n letter van die Cyrilliese alfabet . Dit word uitgespreek as /g/ of /?/, na gelang van die taal. Dit word gewoonlik getranslitereer met die Latynse letter G , maar vir Oekraiense , Belarussiese en Roeteense name en woorde word H gebruik.

In die ou Cyrilliese alfabet was die letter se naam glagol (глаголь) en het dit ’n syferwaarde van 3 gehad.