한국   대만   중국   일본 
?Ai-?Ais/Richtersveld-vredespark - Wikipedia Gaan na inhoud

?Ai-?Ais/Richtersveld-vredespark

Koordinate : 28°3′14″S 17°2′5″O  /  28.05389°S 17.03472°O  / -28.05389; 17.03472
in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
?Ai-?Ais/Richtersveld-vredespark
Die Visrivier-afgronde
Die Visrivier-afgronde
Land Suid-Afrika en Namibie
Provinsie Noord-Kaap
Naaste dorp Alexanderbaai
Ligging van ǀAi-ǀAis/Richtersveld-vredespark op 'n kaart (Noord-Kaap)
ǀAi-ǀAis/Richtersveld-vredespark
?Ai-?Ais/Richtersveld-vredespark
Koordinate: 28°3′14″S 17°2′5″O  /  28.05389°S 17.03472°O  / -28.05389; 17.03472
Oppervlak 6 045 km 2
Openingsjaar 2003
Bestuursliggaam SANParke /Omgewing en Toerisme (Namibie)
Webblad Richtersveld-vredespark

Die ?Ai-?Ais/Richtersveld-vredespark is 'n vredespark weerskante van die landsgrens tussen Suid-Afrika en Namibie . Die park is in 2003 gevorm deur die samesmelting van die Namibiese ?Ai-?Ais Hot Springs Game Park en die Suid-Afrikaanse Richtersveld Nasionale Park , en is 'n werelderfenisgebied .

Sien ook [ wysig | wysig bron ]

Eksterne skakels [ wysig | wysig bron ]

Hierdie artikel is in sy geheel of gedeeltelik vanuit die Engelse Wikipedia vertaal.