in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
?koda Auto
|
|
Tipe
|
Aandelemaatskappy
|
Gestig
|
1895
|
Hoofkantoor
|
Mlada Boleslav,
Tsjeggie
|
Sleutelpersone
| Winfried Vahland (hoof uitvoerende beampte)
Martin Winterkorn (voorsitter van die Raad)
|
---|
Gebied bedien
| Wereldwyd (sonder Noord-Amerika)
|
---|
Industrie
| Motorvervaardiger
|
---|
Produkte
| Motorvoertuie
|
---|
Dienste
| Finansiele dienste
|
---|
Inkomste
| 10,4 miljard €
|
---|
Netto inkomste
| 712 miljoen €
|
Werknemers
| Meer as 32 000
|
---|
Moedermaatskappy
| Volkswagen
|
---|
Dogter-
maatskappye
| ?koda Auto Deutschland
?koda Auto India
?koda Auto Polska
?koda Auto Slovakia
|
---|
Webwerf
| skoda-auto.com
|
?koda Auto, a.s.
is 'n
Tsjeggiese
motorvervaardiger gebaseer in
Mlada Boleslav
. Die maatskappy is in 1895 gestig deur
Vaclav Laurin
en
Vaclav Klement
. In die eerste tien jaar het
Laurin & Klement
fietse
en motorfietse vervaardig, en in 1905 hul eerste motorvoertuig. In 1925 is Laurin & Klement, wat deur die
Eerste Wereldoorlog
verswak is, uitgekoop deur die ?koda Groep. In 2010 word die volgende modelle geproduseer:
?koda Citigo
,
?koda Fabia
,
?koda Rapid
,
?koda Octavia
,
?koda Superb
,
?koda Roomster
,
?koda Yeti
. Die maatskappy is tans 'n filiaal van
Volkswagen
.
- ?koda Citigo: sedert 2011
- ?koda Fabia:
- Fabia I: 1999?2007
- Fabia II: 2007?2015
- Fabia III: sedert 2015
- ?koda Rapid: sedert 2011/2012
- ?koda Octavia:
- Octavia I: 1996?2010
- Octavia II: 2004?2013
- Octavia III: sedert 2013
- Superb I: 2001?2008
- Superb II: 2008?2015
- Supert III: sedert 2015
- ?koda Roomster: sedert 2007
- ?koda Yeti: sedert 2010
|
Wikimedia Commons bevat media in verband met
?koda Auto
.
|