in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Malina Weissman
(gebore 12 Maart 2003) is 'n
Amerikaanse
aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente
Teenage Mutant Ninja Turtles
(2014) en
Nine Lives
(2016), en in die televisiereekse
Supergirl
(2015) en
A Series of Unfortunate Events
(2017).
- 2014:
Teenage Mutant Ninja Turtles
- 2016:
Nine Lives
- 2015:
Supergirl
- 2017:
A Series of Unfortunate Events