? (kleinletter: ?) is ’n letter van die Cyrilliese alfabet wat in Serwies en Masedonies gebruik word. Dit word uitgespreek as /?/. Dit is ’n samestelling van die letter Н en die "sagte teken", ь .