Die
Slag van Saratoga
het op
17 Oktober
1777
plaasgevind tydens die
Amerikaanse Rewolusionere Oorlog
. Die Koloniale magte onder beheer van generaal Horatio Gates het slaags geraak met die Britse Leer onder bevel van generaal John Burgoyne. Die Britte het die slag verloor en die Britse Leer het oorgegee.
Eksterne skakels
wysig