IXe Olimpiese Winterspele
|
|
Die
Olimpiese Winterspele 1964
(
Duits
:
Olympische Winterspiele 1964
), amptelik bekend as die
IXde Olimpiese Winterspele
, is tussen 29 Januarie en 9 Februarie 1964 in
Innsbruck
,
Oostenryk
, aangebied. Die ander kandidaatstede was
Calgary
in
Kanada
en
Lahti
in
Finland
. Die
Olimpiese Somerspele 1964
is in
Tokio
,
Japan
, aangebied.
Die Spele is bedreig deur 'n gebrek aan
sneeu
. Die Oostenrykse leer is ingespan om blokke sneeu en ys van hoer in die berge na benede te bring om die bane mee voor te berei.
Innsbruck is op 26 Mei 1959 in
Munchen
deur die
Internasionale Olimpiese Komitee
gekies as die gasheer vir die Olimpiese Winterspele in 1964. Ander kandidate was: Calgary en Lahti.
Die stemming het as volg verloop:
6 Olimpiese sporte in 10 dissiplines is tydens die Spele beoefen.
Deelnemende nasies
wysig
Hier volg 'n alfabetiese lys van al die
Nasionale Olimpiese Komitees
wat deelgeneem het. Waar beskikbaar word die getal atlete per land in hakies aangedui:
Getal medaljes
wysig
Hier is die top 14 lande wat medaljes by die Spele verower het:
Verwysings
wysig
Verdere leesstof
wysig
- (
en
)
David Wallechinsky (2005).
The Complete Book of the Winter Olympics, Turin 2006 Edition
. SportClassic Books.
ISBN
978-1-894963-45-9
.
- (
de
)
Volker Kluge (1999).
Olympische Winterspiele. Die Chronik. Chamonix 1924 ? Nagano 1998
. Berlin: Sportverlag.
ISBN
3-328-00831-4
.
- (
en
)
Kruger, Arnd; Goksor, Matti; von der Lippe, Gerd; Mo, Kristian (1996).
The History of the Olympic Winter Games. The Invention of a Tradition
.
Eksterne skakels
wysig