Jamaika
(
Engels
:
Jamaica
, [d???me?k?],
luister
(
hulp
·
inligting
)
) is 'n
eilandstaat
van die
Groot-Antille
met 234
kilometer
in lengte en 80 kilometer in breedte. Jamaika is in die noorde van die
Karibiese See
gelee en is naas
Kuba
, die
Dominikaanse Republiek
,
Haiti
en die
Bahamas
die vyfde grootste eilandstaat van die streek.
[6]
Jamaika beslaan 'n oppervlakte van 10?991?km² en het 'n bevolking van 2?726?667 in 2018 gehad. Jamaika is in die suide van Kuba, in die weste van
Hispaniola
en in die suidooste van die
Kaaimanseilande
gelee. Die
hoofstad
en grootste stad is
Kingston
. Ander bekende nedersettings sluit in
May Pen
,
Montego Bay
en
Spanish Town
.
Jamaika
Jamaica
(
Engels
)
|
Nasionale leuse
:
Out of Many, One People
(
Engels
vir: "Vanuit baie, een nasie")
|
Volkslied
:
Jamaica, Land We Love
(Engels vir: "Jamaika, Land waarvoor ons lief is")
Koninklike volkslied:
God Save the King
(Engels vir: "God beskerm die koning")
|
|
Hoofstad
|
Kingston
17°59′N
76°48′W
? / ?
17.983°N 76.800°W
? /
17.983; -76.800
|
Grootste stad
|
Kingston
|
Amptelike?tale
|
Engels
?
Jamaikaanse Patois
(
de facto
)
|
Regering
|
Unitere parlementere
grondwetlike monargie
Charles III
Patrick Allen
Andrew Holness
|
Onafhanklikheid
? Toegestaan
|
van die
Verenigde Koninkryk
6 Augustus
1962
|
Oppervlakte
?- Totaal
?- Water (%)
|
10?991 km
2
?(
160
ste
)
4?244 myl
2
1,5
|
Bevolking
?- 2018-skatting
?- 2011-sensus
?-
Digtheid
|
2?726?667
[1]
(
141
ste
)
2?697?983
[2]
266 / km
2
(
49
ste
)
688,9 / myl
2
|
BBP
(
KKP
)
?- Totaal
?- Per capita
|
2022
-skatting
$32,378?miljard
[3]
(
134
ste
)
$11?802
[3]
(109
de
)
|
BBP
(nominaal)
?- Totaal
?- Per capita
|
2022
-skatting
$15,721?miljard
[3]
(
119
de
)
$5?730
[3]
(95
ste
)
|
MOI
(
2021
)
|
0,709
[4]
(
110
de
) ???
hoog
|
Gini
(
2004
)
|
45,5
[5]
(
84
ste
)???
medium
|
Geldeenheid
|
Dollar
(
JMD
)
|
Tydsone
?-
Somertyd
|
(
UTC
-5
)
nie toegepas nie (
UTC
-5
)
|
Internet-TLD
|
.jm
|
Skakelkode
|
+1-876
+1-658
(oortrek van 876; aktief sedert November 2018)
|
Die
inheemse bevolking
, die Taino, het die
eiland
in Arawak
Xaymaca
genoem, wat "land van woud en water" of "land van fonteine" beteken. Jamaika is in 1494 deur
Christophorus Columbus
vir
Europa
ontdek en
Santiago
genoem.
[7]
Dit het in 1509 'n
Spaanse kolonie
geword en is by
Nieu-Spanje
ingelyf. Die meeste lede van die inheemse Arawak- en Taino-volke het aan siektes beswyk en die
Spanjaarde
het slawe uit
Wes-Afrika
na die eiland gebring. In 1655 is die eiland deur
Engeland
verower en na
Jamaica
hernoem. Jamaika het 'n basis vir kapers geword wat Spaanse skepe op pad na Europa geplunder het. In 1833 is
slawerny
in die
Britse Ryk
verbied. Tussen 1958 en 1962 het dit saam met ander Britse kolonies in die
Karibiese gebied
deel uitgemaak van die Wes-Indiese Federasie.
Op 6 Augustus 1962 het Jamaika van die
Verenigde Koninkryk
onafhanklik geword. Jamaika is 'n
grondwetlike monargie
binne die
Britse Statebond
en
Charles III van die Verenigde Koninkryk
is die
staatshoof
van die land. Bekende Jamaikane sluit in die sanger
Bob Marley
(1945?1981) en die naelloper
Usain Bolt
(* 1986). Die Jamaikaanse kultuur is vir sy
Reggae
-musiek en
Rastafarianisme
bekend. Die eiland is 'n gesogte vakansieplek en die
ekonomie
is veral op buitelandse bankdienste,
toerisme
en
mynbou
gebaseer.
[8]
Etimologie
wysig
Die inheemse bevolking, die Yamaye (ook bekend as Taino), het die eiland in Arawakan
Xaymaca
[?a?i?maka] genoem, wat "land van woud en water" of "land van fonteine" beteken.
[9]
Volgens Christophorus Columbus se optekeninge is
Yamaye
as 'n vroee Taino-naam vir die eiland voorgestel.
[10]
Jamaikaners verwys na hul tuiseiland as die "Rots". Byname soos "Jamrock", "Jamdown" ("Jamdung" in
Jamaikaanse Patois
), of kort "Ja", is daarvan afgelei.
[11]
Verwysings
wysig
Eksterne skakels
wysig