한국   대만   중국   일본 
Guatemalastad - Wikipedia

Guatemalastad

(Aangestuur vanaf Guatemala-stad )

Guatemalastad ( Spaans : Ciudad de Guatemala ) is die hoofstad en grootste stad van Guatemala . Die stad het 'n bevolking van 2?110?100 in 2012 gehad en beslaan 'n oppervlakte van 692?km². Guatemalastad is in 1776 deur Spanjaarde gestig en is die mees bevolkte stad in Sentraal-Amerika .

Guatemalastad

Kaart Wapen
Vlag
 Land Vlag van Guatemala Guatemala
 Department Guatemala
 Koordinate 14°37′N 90°32′W ? / ? 14.617°N 90.533°W ? / 14.617; -90.533
 Stigting 1776
 Oppervlakte:  
?- Totaal 692 vk km
 Hoogte bo seevlak 1?500?m
 Bevolking:  
?- Totaal (2012) 2?110?100
?- Bevolkingsdigtheid 3?049/vk km
?- Metropolitaanse gebied 4?500?000
 Tydsone CST ( UTC -6)
 Burgemeester Alvaro Arzu
 Amptelike webwerf muniguate.com

Eksterne skakels wysig