Eerste Dame
is die nie-amptelike titel wat toegeken word aan die eggenote van 'n
staatshoof
,
burgemeester
of uitvoerende hoof. Dit kan ook gebruik word om 'n vrou te beskryf wat die bopunt van haar beroep of 'n bepaalde kuns bereik het. As die president 'n vrou is, word haar eggenoot soms die
Eerste Heer
genoem, maar in sommige gevalle het die eggenoot nie 'n spesifieke titel nie. Die staatshoof se gesin word soms die
Eerste Familie
genoem.
Die rol van die Eerste Dame verskil van land tot land. Moontlike take wat van so 'n persoon verwag word, sluit in: die reel van byeenkomste, om haar man op internasionale reise te vergesel, om as hoof van liefdadigheidsinstellings te dien.
Die term Eerste Dame is 'n direkte vertaling van die Italiaanse
prima donna
, die vroulike hoofrol in 'n opera, of 'n pretensieuse man of vrou.
Voorbeelde
wysig
'n Paar voorbeelde van Eerste Dames ter illustrasie:
Eerste Dames van
Suid-Afrika
: