- 1697
?
Anne Bonny
,
Ierse
seerower
wat in die
Karibiese See
aktief was (†
1782
)
- 1714
?
Carl Philipp Emanuel Bach
, Duitse komponis (†
1788
).
- 1739
?
Joachim van Plettenberg
, goewerneur van die
Kaapkolonie
(†
1793
).
- 1748
?
Willem V
,
Prins van Oranje
en die laaste
Stadhouer
van die
Nederlandse Republiek
(†
1806
)
- 1847
? Ds.
Johannes Rudolph Albertyn
, een van die mees gevierde kanselredenaars in die
Nederduitse Gereformeerde Kerk
(†
1920
).
- 1880
?
Elsie van Broekhuizen
, Suid-Afrikaanse predikantsvrou en kleindogter van
Paul Kruger
(†
1945
).
- 1893
?
Alfred Bitini Xuma
, Suid-Afrikaanse leier, aktivis en president van die
ANC
van 1940 tot 1949 (†
1962
).
- 1898
? Dr.
Theophilus Eben Donges
, aangewese Staatspresident van Suid-Afrika (†
1968
).
- 1914
?
Priscilla Lawson
, Amerikaanse
aktrise
(†
1958
).
- 1916
?
Albert Mongita
, Kongolese akteur, dramaturg, skilder, filmmaker en teaterregisseur (†
1985
).
- 1929
?
Hebe Camargo
,
Brasiliaanse
aktrise, TV-aanbieder en sangeres (†
2012
).
- 1931
?
Neil Adcock
, Suid-Afrikaanse krieketspeler (†
2013
).
- 1937
?
Juvenal Habyarimana
,
President
van
Rwanda
(†
1994
).
- 1940
?
Frederick Brownell
, heraldikus, vlagkundige en genealoog; ontwerper van beide die
vlae van Namibie
en
Suid-Afrika
(†
2019
).
- 1948
?
Annelize van der Ryst
, Suid-Afrikaanse aktrise.
- 1956
?
Phil Hockey
, Suid-Afrikaanse
ornitoloog
(†
2013
).
- 1961
?
Camryn Manheim
, Amerikaanse aktrise.
- 1976
?
Freddie Prinze Jr.
, Amerikaanse akteur.
- 1982
?
Marjorie Estiano
,
Brasiliaanse
aktrise en sangeres-liedjieskryfster.
- 2004
?
Kit Connor
, Engelse akteur.
- 1144
?
Pous Celestinus II
, 165ste
pous
van die
Rooms-Katolieke Kerk
(* onbekend).
- 1702
?
Willem III
, koning van
Engeland
,
Ierland
en
Skotland
(*
1650
).
- 1755
?
Stepan Krasjeninnikof
,
Russiese
geograaf en in die
18de eeu
’n ontdekkingsreisiger in
Siberie
(*
1711
)
- 1869
?
Hector Berlioz
, Franse komponis (*
1803
).
- 1872
?
Cornelius Krieghoff
,
Nederlands
-gebore
Kanadese
skilder (*
1815
).
- 1874
?
Millard Fillmore
, dertiende
President van die Verenigde State
(*
1800
).
- 1923
? Ds.
Pieter Willem Bingle
, predikant in 2
Gereformeerde kerke
, nl.
Colesberg
en
Venterstad
. (*
1833
)
- 1926
? Ds.
Daniel Jozua Pienaar
, leier in die NG Kerk en onderwysman (*
1853
).
- 1930
?
William Howard Taft
, 27ste President van die Verenigde State (*
1857
).
- 1937
?
Albert Verwey
, Nederlandse digter, letterkundige en lid van die
Tachtigers
. (*
1865
)
- 1961
?
Thomas Beecham
, Britse
dirigent
(*
1879
).
- 1971
?
Harold Lloyd
, Amerikaanse akteur (*
1893
).
- 1983
? Sir
William Walton
, Engelse komponis (*
1902
).
- 2015
?
Tjol Lategan
,
Springbokrugbyspeler
(*
1925
).
- 2018
?
Peter Temple
, Australies-Suid-Afrikaanse joernalis en skrywer (*
1946
).
Vakansies, vierings, en waarnemingsdae
wysig
Wikimedia Commons bevat media in verband met
8 March
.
|