- 1373
?
Hedwig van Pole
, Poolse koningin (†
1399
).
- 1647
?
Johannes Voet
, Nederlandse regsgeleerde (†
1713
).
- 1784
?
Johann Karl Ehrenfried Kegel
, Duitse landbouwetenskaplike en ontdekkingsreisiger (†
1863
).
- 1789
? Sir
Henry Pottinger
, 'n Britse goewerneur van die
Kaap die Goeie Hoop
(†
1856
).
- 1860
?
Groothertog Paul Aleksandrowitsj van Rusland
, die sesde oudste seun en jongste kind van
Aleksander II van Rusland
en sy eerste vrou, Maria Aleksandrowna (†
1919
).
- 1871
?
Stijn Streuvels
, Vlaamse skrywer (†
1969
).
- 1892
?
Maurice Marechal
, Franse klassieke tjellis (†
1964
).
- 1911
?
Michael Hordern
, Engelse akteur (†
1995
).
- 1928
?
Alvin Toffler
, Amerikaanse skrywer en
futuris
(†
2016
).
- 1939
?
Aleksander Kudrja?ovs
, Lettiese
primaat
van die Letties-Ortodokse Kerk en die Metropoliet van Riga en die hele Letland.
- 1944
?
Roy Horn
, Amerikaanse vermaaklikheidpersoonlikheid (†
2020
).
- 1953
? Karen Bass, burgemeester van
Los Angeles
.
- 1976
?
Carl Beukes
, Suid-Afrikaanse
akteur
.
- 1987
?
Cleo von Adelsheim
,
Duitse
aktrise
.
Vakansie-, vierings- en waarnemingsdae
wysig
Wikimedia Commons bevat media in verband met
3 October
.
|