- 2 Januarie
?
Fanie Viljoen
,
Afrikaanse skrywer
en kunstenaar.
- 3 Januarie
?
Rocco de Villiers
, Suid-Afrikaanse pianis.
- 4 Januarie
?
Marc Batchelor
, Suid-Afrikaanse nasionale sokkerspeler (†
2019
).
- 27 Januarie
?
Martin Watt
, Suid-Afrikaanse komponis.
- 2 Februarie
?
Busisiwe Mkhwebane
, dienende
Openbare Beskermer
van Suid-Afrika.
- 19 Februarie
?
Kurt Darren
, Afrikaanse sanger en liedjieskrywer.
- 16 Maart
?
Joakim Berg
, Sweedse musikant.
- 18 Maart
?
Suzan Anbeh
, Duitse aktrise.
- 24 Maart
?
Lara Flynn Boyle
, Amerikaanse toneelspeelster
- 28 Maart
?
Vince Vaughn
, Amerikaanse akteur.
- 30 Maart
?
Leleti Khumalo
, Suid-Afrikaanse aktrise.
- 4 April
?
Barry Pepper
, Kanadese akteur.
- 6 April
?
Irina Bilyk
, Russiese sangeres en musikant.
- 19 April
?
Andre Agassi
, Amerikaanse tennisster.
- 21 April
?
Waldemar Schultz
, Suid-Afrikaanse akteur, regisseur en stemkunstenaar.
- 26 April
?
Melania Trump
, voormalige Amerikaanse
Eerste Dame
.
- 29 April
?
Uma Thurman
, Amerikaanse aktrise.
- 29 April ?
Andre Agassi
, Amerikaanse tennisster.
- 16 Junie
?
Phil Mickelson
, Amerikaanse beroepsgholfspeler.
- 3 Julie
?
Arlene Foster
, Noord-Ierse politikus.
- 19 Julie
?
Nicola Sturgeon
, Skotse politikus.
- 8 Augustus
?
Chester Williams
,
Springbokrugbyspeler
(†
2019
).
- 25 Augustus
?
Claudia Schiffer
, Duitse model, aktrise en mode-ontwerper.
- 31 Augustus
?
Debbie Gibson
, Amerikaanse sangeres en aktrise.
- 3 September
?
Einat Kalisch-Rotem
, Israeliese argitek en burgemeester.
- 8 Oktober
?
Sadiq Khan
, Britse politikus.
- 8 Oktober ?
Matt Damon
, Amerikaanse akteur.
- 9 Oktober
?
Shannon Wilsey (Savannah)
, Amerikaanse
aktrise
,
pornoster
(†
1994
).
- 22 Oktober
?
Javier Milei
, Argentynse ekonoom, skrywer en politikus en verkose president van Argentinie.
- 23 Oktober
?
Grant Imahara
, was 'n Amerikaanse elektroniese ingenieur en televisie-aanbieder (†
2020
).
- 22 Desember
?
Ted Cruz
, Amerikaanse Republikeinse senator vir
Texas
.
- Datum onbekend
?
Matthys van Rensburg
, Suid-Afrikaanse
politikus
(*
1919
).
- 28 Januarie
?
Johan le Roux
, seunsheld gedurende die Henley on Klip-busramp.
- 2 Februarie
?
Bertrand Russell
, Britse
filosoof
(*
1872
).
- 19 Februarie
? Dr.
Hendrik Johannes van Eck
, Suid-Afrikaanse
ingenieur
en nyweraar (*
1902
).
- 25 Februarie
?
Mark Rothko
, Amerikaanse skilder (*
1903
).
- 1 Maart
?
Ed. Hoornik
,
Nederlandse
digter
, skrywer,
dramaturg
(*
1910
).
- 5 April
?
Louisa Bolus
, Suid-Afrikaanse
plantkundige
en herbariumhouer (*
1877
).
- 16 April
?
Richard Neutra
, Oostenryks-Amerikaanse modernistiese argitek (*
1892
).
- 26 April
?
Gypsy Rose Lee
, Amerikaanse aktrise (*
1911
).
- 30 April
?
Inger Stevens
, Amerikaanse aktrise (*
1934
).
- 7 Junie
?
E.M. Forster
, Engelse novelis, kortverhaalskrywer en essayis (*
1879
)
- 13 Julie
?
Leslie Groves
, lt-generaal in die
Amerikaanse Leer
en projekbestuurder van die
Manhattan-projek
(*
1896
)
- 18 Junie
?
NP van Wyk Louw
, Suid-Afrikaanse digter, akademikus en dramaturg (*
1906
).
- 21 Junie
?
Sukarno
, president van
Indonesie
(*
1901
)
- 27 Julie
- Antonio de Oliveira Salazar, Portugese diktator (* 1889)
- 29 Julie
?
John Barbirolli
, Britse
dirigent
en
tjellis
(*
1899
).
- 30 Julie
?
George Szell
, Hongaarsgebore Amerikaanse dirigent en komponis (*
1897
).
- 5 Augustus
?
Wollie Bronkhorst
, argitek van kerkgeboue, sendinghospitale, weeshuise en ouetehuise. (*
1901
).
- 1 September
?
Francois Mauriac
, Franse skrywer (*
1885
).
- 8 September
?
Percy Spencer
, Amerikaanse ingenieur en uitvinder van die
mikrogolfoond
(*
1894
).
- 14 September
?
Rudolf Carnap
, Duitse filosoof (*
1891
).
- 18 September
?
Jimi Hendrix
, popster (*
1942
)
- 28 September
?
Gamal Abdel Nasser
,
Egipte
se tweede president (*
1918
).
- 4 Oktober
- Janis Joplin, Amerikaanse popster (* 1943)
- 31 Oktober
? Dr.
P.C. Schoonees
, Afrikaanse
leksikograaf
(*
1891
).
- 9 November
?
Charles de Gaulle
, Franse militere generaal en staatshoof (*
1890
).
- 16 November
?
James Norval
, Suid-Afrikaanse teater- en filmakteur (*
1908
).
- 25 November
?
Yukio Mishima
,
Japannese
skrywer, digter, akteur en stigter van die Tate no kai (*
1925
).
- 14 Desember
?
Cecilia Wessels
, Suid-Afrikaanse
operasangeres
(*
1895
).