한국   대만   중국   일본 
Daniel Steyn - Wikipedia

Daniel Steyn

Suid-Afrikaanse ingenieur en politikus

Daniel Wynand Steyn (gebore op 12 Mei 1923 in die Heilbron-distrik en oorlede op 17 Junie 2017 in Pretoria) was 'n Suid-Afrikaanse ingenieur en politikus .

Danie Steyn

Minister van ekonomiese sake en tegnologie
Ampstermyn
1986???1989

Minister van minerale en energie
Ampstermyn
1983???1989
President P.W. Botha
Opgevolg?deur Dawie de Villiers

Minister van onderwys en opleiding
Ampstermyn
1982???1983
Premier P.W. Botha

Adjunkminister van finansies, nywerheid, handel en toerisme
Ampstermyn
1980???1982
Premier P.W. Botha

Persoonlike besonderhede
Gebore Daniel Wynand Steyn
12 Mei 1923
Heilbron-distrik
Sterf 17 Junie 2017 (op 94)
Pretoria
Politieke?party Nasionale Party
Alma mater Universiteit van Stellenbosch

Hy was 'n lid van die Nasionale Party , lid van die Suid-Afrikaanse Volksraad (LV) vir die kiesafdeling Wonderboom (1974-1989), adjunkminister van finansies, nywerhede, handel en toerisme (1980-1982), minister van onderwys en opleiding (1982-1983), minister van minerale en energiesake (1983-1989), minister van ekonomiese sake en tegnologie (1986-1989) in die kabinette van P.W. Botha.