한국   대만   중국   일본 
Andrie Steyn - Wikipedia

Andrie Steyn (gebore 23 November 1996) is 'n internasionale krieketspeler wat reeds 20 Internasionale Eendag - en 5 Twintig20 Internasionale wedstryde vir Suid-Afrika se nasionale vrouekrieketspan gespeel het. [1]

Andrie Steyn
Volle?naam Andrie Steyn
Gebore 23 November 1996 ( 1996-11-23 ) (27?jaar?oud)
Durban, KwaZulu-Natal, Suid-Afrika
Kolfstyl Regshandig
Boulstyl Regterarm medium
Rol Kolwer
Internasionale geskiedenis
EDI debuut 21 Oktober 2014?v? Sri Lanka
Laaste EDI 21 Mei 2017?v? Indie
EDI hempno. 6
T20I debuut 9 September 2014?v? Ierland
Laaste T20I 26 Oktober 2016?v? Sri Lanka
Eersterangse spaninligting
Jaar(e) Span
2010-tans Noordelikes vroue
Loopbaanstatistiek
Kompetisie EDI              T20I                     
Wedstryde 20 5
Lopies aangeteken 501 42
Kolfgemiddeld 26.36 21.00
100s/50s 1/3 0/0
Hoogste telling 117 35
Vangskote/Stonkings 6/? 1/?
Bron: ESPNcricinfo , 18 Julie 2017

Verwysings wysig


Hierdie artikel is in sy geheel of gedeeltelik vanuit die Engelse Wikipedia vertaal.