W3C

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Die W3C se kenteken.
Tim Berners-Lee, die vader van die wereldwye web .

Die W3C (Engelse afkorting vir World Wide Web Consortium ) is 'n organisasie wat in 2004 deur Sir Tim Berners-Lee gestig is om die ontwikkeling van die web (die WWW of W3) voort te sit. Hulle le ook standaarde vir web-gebaseerde tale neer en probeer om hulle te verbeter.

Van die standaarde waarna hulle omsien sluit in:

  • HTML , HyperText Markup Language
  • XHTML , Extensible HyperText Markup Language
  • CSS , Cascading Style Sheets
  • XML , Extensible Markup Language

Teen 2 April 2010 het die W3C 328 lede gehad. [1]

Verwysings [ wysig | wysig bron ]

  1. "Current Members - W3C" . Geargiveer vanaf die oorspronklike op 6 Junie 2020 . Besoek op 2 April 2010 .

Eksterne skakels [ wysig | wysig bron ]